New
- 1
- 1
- 47 m2
- 20 000 m2
Monthly Costs
Monthly Bond Repayment ZAR .
Calculated over years at % with no deposit. Change Assumptions
Affordability Calculator | Bond Costs Calculator | Bond Repayment Calculator | Apply for a Bond- Bond Calculator
- Affordability Calculator
- Bond Costs Calculator
- Bond Repayment Calculator
- Apply for a Bond
Bond Calculator
Affordability Calculator
Bond Costs Calculator
Bond Repayment Calculator
Contact Us
Disclaimer: The estimates contained on this webpage are provided for general information purposes and should be used as a guide only. While every effort is made to ensure the accuracy of the calculator, RE/MAX of Southern Africa cannot be held liable for any loss or damage arising directly or indirectly from the use of this calculator, including any incorrect information generated by this calculator, and/or arising pursuant to your reliance on such information.
Mun. Rates & Taxes: ZAR 850.00
Monthly Levy: ZAR 1655.66
Property description
Kom geniet die spasie van hierdie gronvloer woonstel in Wilgers AftreeOord
Die Oord is bekend vir sy breëpaaie waar die mense rustig kan stap en die tuine geniet in die veiligheid van die Aftree Oord
Die eenheid bied n groot slaapkamer met n groot badkamer en stort wat rystoel vriendelik is.
Daar is n oopplan kombuis en sitkamer wat uitloop op n stoepie en die gemeenskaplike tuine
Die kombuis het plek vir n wasmasjien en n yskas
Die Aftree Oord bied die volgende:
- Hoë standaard 24/7 Sekuriteit met wagte by die hekke en wat ook die Oord binne patroleer
- 24/7 Mediese Versorging(Frail Care) met n addissionele oord suster wat na die inwoners van die woonstelle en huise kyk
- Ook n privaat Dokter wat elke week die Oord besoek vir inwoners wat n dokter wil sien of net n voorskrif vir medisyne moet kry
- Restaurant met geen verpligte etes asook n koffie kroeg met die lekkerste broodjies en koeke
- Wassery indien jy nie self jou klere wil was en stryk nie
- Ook n haar salon en plek waar jy jou naels en voete kan versorg
- Daar is n bussie wat 3 keer n week na die naaste Winkelsentrums soos The Grove Mall ry
- Maklike toegang na die Hoof Paaie soos Simon Vermoten Lynnwood en dan N4 en N1 Hoofweg
Property Details
- 1 Bedrooms
- 1 Bathrooms
- 1 Lounges
Property Features
- Patio
- Club House
- Wheelchair Friendly
- Access Gate
- Garden
- Intercom
Bedrooms | 1 |
Bathrooms | 1 |
Floor Area | 47 m2 |
Erf Size | 20 000 m2 |
Contact the Agent
Koos van der Walt
Candidate Property Practitioner