• 1
  • 1
  • 47 m2
  • 20 000 m2

Monthly Costs

Monthly Bond Repayment ZAR .

Calculated over years at % with no deposit. Change Assumptions

Affordability Calculator | Bond Costs Calculator | Bond Repayment Calculator | Apply for a Bond

Bond Calculator

R
R
%
years
R


BetterBond

Disclaimer: The estimates contained on this webpage are provided for general information purposes and should be used as a guide only. While every effort is made to ensure the accuracy of the calculator, RE/MAX of Southern Africa cannot be held liable for any loss or damage arising directly or indirectly from the use of this calculator, including any incorrect information generated by this calculator, and/or arising pursuant to your reliance on such information.

Mun. Rates & Taxes: ZAR 750.00

Monthly Levy: ZAR 1500.00

Property description

Moenie talm nie want dan is die eenheid verkoop

Baie netjiese en stil eenheid in die Aftree Oord aan die Ooste kant van Pretoria te koop

Bied jou oopplan kombuis /sitkamer wat met skuifdeur wat uitloop op n sonnige balkon

Die hoof slaapkamer en sitkamer kyk Noord met die gevolg dat heerlike son in die winter in die vertrekke skyn

Nie nodig om trappe te klim nie.daar is op verskeie plekke hysbakke geinstalleer wat ook aan n generator gekoppel is 

Stort en gange is rystoel vriendelik

Afdak vir voertuig beskikbaar

Die Aftree Oord bied die volgende:

  • Frailcare Afdeling met n Matrone en span 
  • Mediese ondersteuning vir eenhede wanneer benodig 
  • Dokter weekliks beskikbaar indien afspraak gemaak is
  • Plus/minus 6km vanaf Wilgers Life Hospitaal 
  • Haarsalon, Restaurant ,Koffiekroeg en ontspanningsaal
  • Busvervoer na verskillende winkel sentrums soos The Grove Mall ens
  • Fibre en Wifi kan ginstalleer word deur u "service provider"
  • Vinnige toegang na N4/N1 Snelweg asook Simon Vermoten en Lynnwood
  • Veilig om in die breĆ« strate van die oord te loop of met loopraam te beweeg

Property Details

  • 1 Bedrooms
  • 1 Bathrooms
  • 1 Lounges

Property Features

  • Balcony
  • Club House
  • Wheelchair Friendly
  • Access Gate
  • Kitchen